Die gevaar van ’n enkele storie
Ons lewens, ons kulture, word uit baie oorvleulende stories opgemaak. Romanskrywer Chimamanda Adichie vertel die storie van hoe sy haar outentieke kulturele stem gevind het -- en waarsku ons dat as ons ’n enkele storie oor ’n ander persoon of land hoor, ons ’n kritiese misverstand waag.
